Official South African Coronavirus Website: https://www.sacoronavirus.co.za/

Liegbek (Stellenbosch)

HomeMagic ShowsAfrikaans, Magic & MusicLiegbek (Stellenbosch)

Please note, due to the COVID-19 pandemic, the shows listed here may have been cancelled by the organisers. For more information, please contact the shows’ organisers directly.

Loading Magic Shows
  • This magic show has passed.

Geon Nel, Wilken Calitz

KULKUNS EN MUSIEK

Dié produksie is ’n sjarmante mengsel van musiek en kulkuns. Die gehoor is van die begin af deel van die vertoning wat draai om leuens: Hoekom jok ons en hoe kan ’n mens agterkom as iemand vir jou jok? Dis uit die staanspoor duidelik dat daar in een helfte van die vertoning vir die gehoor gejok gaan word, en in die ander helfte die waarheid gepraat gaan word. Die kyker moet maar self besluit wat is waar en wat nie.

En wie is in beheer van die musiek? Is dit dalk die gehoor?

Vervaardig deur Lammervanger Produksies
Skrywer: Geon Nel
Regisseurs: Geon Nel en Wilken Calitz
Musiek: Wilken Calitz
Met: Geon Nel, Wilken Calitz

Magic Africa Productions (Pty) Ltd publishes information provided by the event organiser and cannot be held liable for any errors, omissions, changes, refunds or event cancellations. To avoid disappointment, please ensure you make your bookings directly with the event organiser. Please direct any queries regarding an event or show directly with the event organiser.